Stofpad Reis

R450

My Reisdagboek en pdf Poskaarte.

Neem jou 8-12 jarige op ‘n 300-bladsy reis deur Suid-Afrika se provinsies, met blootstelling aan geografie en kultuur, en heerlike Suid-Afrikaanse disse om te maak.

Daar is 3 lesse per week, en 36 weke in totaal. Lees deur die dag se lesinhoud en teken dan prentjies daarvan op die kaart van die bestemming (aan die begin van die hoofstuk). Gebruik jou eie prentjies, kodes, of simbole, sodat jou kaart op die ou-end ‘n visuele opsomming van die bestemming is.

Die Stofpad Reis sluit in: My Reisdagboek en pdf Poskaarte. Indien jy plakkers wil koop, kyk na die Teerpad of Eersteklas Reis. Kyk hier na die verskillende bundels, en blaai hier deur die boek.

Shopping Cart
Stofpad Reis
R450
Scroll to Top