Lewe in Kleur Graad 1 Boek 1

R260

50 lesse rondom die temas: Wie is ek? So leer ek;  Gesonde eetgewoontes; en Die Weer.

Geskik vir 6-8 jariges.

‘n Kleurvolle, prettige boek propvol lekker aktiwiteite rondom die temas Wie is ek? So leer ek;  Gesonde eetgewoontes; en Die Weer. Daar is ook ‘n Week-temastudie oor Paasfees.

Die aktiwiteite wissel van kuns, drama en musiek, tot oefening en geselstyd.

Daar is ‘n les vir elke dag, vir 10 weke, en is geskik vir 6-8 jariges.

Shopping Cart
Lewe in Kleur Graad 1 Boek 1
R260
Scroll to Top