Lewe in Kleur Graad 1 Boek 2

R260

50 lesse rondom die temas My gesin; Veiligheid; My liggaam; Beskerm my liggaam en Pinkster.

‘n Kleurvolle, prettige boek propvol lekker aktiwiteite rondom die temas My gesin; Veiligheid; My liggaam; en Beskerm my liggaam. Daar is ook ‘n Week-temastudie oor Hemelvaart en Pinkster.

Die aktiwiteite wissel van kuns, drama en musiek, tot oefening en geselstyd.

Daar is ‘n les vir elke dag, vir 10 weke, en is geskik vir 6-8 jariges.

Shopping Cart
Lewe in Kleur Graad 1 Boek 2
R260
Scroll to Top