‘n Kleurvolle, prettige boek propvol lekker aktiwiteite rondom die temas Wie is ek? So leer ek; Gesonde eetgewoontes; en Die Weer. Daar is ook ‘n Week-temastudie oor Paasfees.
Die aktiwiteite wissel van kuns, drama en musiek, tot oefening en geselstyd.
Daar is ‘n les vir elke dag, vir 10 weke, en is geskik vir 6-8 jariges.