In Stories wat tel trek Duisendpoot sy skoene twee-twee aan, en deel ons nege pannekoeke uit op ‘n slag.
Om so in groepe te tel, lê die fondasie van vermenigvuldiging, wat later aangeleer word.
Sonder om somme te forseer, mag die oorslaantel dalk net vanself gebeur!
Die boek het ‘n dubbelblad rymstorie vir elke maaltafel van 2 tot 12.